Welkom by Melieta's Kitchen

Welkom by Melieta's Kitchen

Melieta's kitchen bestaan alreeds 14 jaar. Liefde vir gebak, kom uit ouma se kombuis. Dis 'n besigheid wat gegroei het vanuit 'n droom en 'n passie.

  • 14 JAAR


    Dankie vir 14 jaar - Ek wil net vir ieder en elk baie dankie sĂȘ vir die lojale ondersteuning die afgelope 14 jaar. Dit word opreg wardeer!
    - Melieta Swanepoel