Melieta's Kitchen

Soet en soutgebak verdien meer as 'n leksel...uit ons kombuis.

Wat is 'n huis sonder 'n kombuis?

Melieta's kitchen bestaan alreeds 14 jaar. Liefde vir gebak, kom uit ouma se kombuis. Dis 'n besigheid wat gegroei het vanuit 'n droom en 'n passie. Om spesiale aandag te gee aan elke individu, groot of klein met verskillende idees en behoefes. Om elke geleentheid of partytjie nagmerrie te omskep in 'n droom fantasie. Soet en soutgebak verdien meer as 'n leksel...uit ons kombuis.

Melieta Swanepoel
Melieta Swanepoel Dankie vir 14 jaar

Ek wil net vir ieder en elk baie dankie sĂȘ vir die lojale ondersteuning die afgelope 14 jaar. Dit word opreg wardeer!