Welkom by Melieta's Kitchen

Welkom by Melieta's Kitchen

Melieta's kitchen bestaan alreeds 10 jaar. Liefde vir gebak, kom uit ouma se kombuis. Dis 'n besigheid wat gegroei het vanuit 'n droom en 'n passie.

  • 10 JAAR


    Dankie vir 10 jaar - Ek wil net vir ieder en elk baie dankie sĂȘ vir die lojale ondersteuning die afgelope 10 jaar. Dit word opreg wardeer!
    - Melieta Swanepoel